The Psalmsinger

A Kudu horn shofar
A “modern” shofar, made from kudu horn.

I’ve got a novel idea (get it?) for a new book even as I’m still working on the current one. It is about an intelligent and inventive chief priest in the ancient Israelite temple who is always working to increase the loudness of the worship music. Why? Because they had no electronic amplification systems. I could probably find some support for this view in Scripture, i.e. the wish to produce loud music to please the Lord. There are references to shouting and detailed instructions from  God for the Levites to form large temple choirs. I’m still researching this. If he could only modify the shofar, the ram’s horn trumpet, to play a variety of notes …

2 thoughts on “The Psalmsinger”

  1. Hi Gerhard! Geniet jou blog baie. Almal sal die shofars en rams horings hoor, al is daar net een instrument wat probeer raas! As die klippe dit kan uitroep…… Sy kinders kan nie wag vir Sy koms. Ek kan nie wag vir die hemelse kore, ‘lawaai’ en oënskynlike toring-van-babel warboel wêreldwyd nie…. net die Christene, wat gereed is vir die koms van die Bruidgom. Vir ons word hierdie dinge reeds in die Ou Testament geprofeteer en in die Nuwe Testament bevestig. Die harbingers is reeds vir dekades aan’t gebeur en kom steeds dag- vir-dag in vervulling. Min dae! Brenda Roodbol

    1. Jammer dat ek so lank neem om te reageer. Ek is so opgestrengel (is dit ‘n woord?) in die laaste fase van Yesu’s Baboon dat ek niks anders kan doen nie (“a writer must have the dedication to his work that a priest of God has to his faith” – of so iets – Hemingway). Jou webblad is pragtig. As ek die geld gehad het sou ek winters daar gaan skryf het. Dankie dat jy my blogs lees. Hulle behoort in die komende maande an jare (ins’allah) baie meer gereeld te verskyn soos wat ek my boeke bemark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *